Pres. Donald Trump van Amerika het Sondag gesê hy sal nuwe tariewe van 25% hef op alle staal en aluminium wat na Amerika ...
Luister hier, boekwurms! 'Duiwelsroos' deur Leon van Nierop is die luisterboek vir Februarie, eksklusief vir intekenare.
Die Wes-Kaapse minister van onderwys, David Maynier, het ’n ernstige waarskuwing gerig aan politieke partye wat poog om ...
Kort nadat die komiese rolprent Anora as beste rolprent op die Screen Actors Guild aangewys is, is Sean Baker as beste ...
PRAGFOTO’S: ‘Binnelanders’ se Tertius en Tracy se sprokiestroue! Angelique Gerber vertel: ‘Ek het vergewe. Ek is selfstandig.
Altesaam 13 minibustaxi’s, vier Sprinter-minibusse en ’n voertuig is Sondagaand by die Nyanga-taxistaanplek in Kaapstad in ’n ...
Die verhoging in Eskom se groothandelkragtariewe met 12,7% van April af, tesame met beurtkrag wat weer kop uitsteek, bring ’n ...
Wys Volksblad wat in jou wêreld aangaan. Gee jou kreatiwiteit vrye teuels en stuur foto’s aan Volksblad van dít wat jou oog ...
Die uitvoerende bevel wat pres. Donald Trump van Amerika uitgereik het om Suid-Afrika weens die Onteieningswet te straf en ...
Noord-Kaapse skole kan nou weer aan atletiekbyeenkomste deelneem nadat die provinsiale onderwysdepartement dringende ...
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het sy tevredenheid uitgespreek met die vordering van die geregtelike ondersoek na die ...
Afrikaners geniet onder die Grondwet presies dieselfde regte as ander bevolkingsgroepe en benodig bepaald nie ...