Die geliefde skrywer en akademikus Hans du Plessis sou op 15 Januarie sy tagtigste verjaardag gevier het. Du Plessis is in Oktober verlede jaar skielik oorlede terwyl die laaste roman waaraan hy ...